01 Nov NHS wen Top Skole swemgala
Die Top Skole swemgala is vanjaar in Nelspruit by Van Riebeeckpark gehou. Die skole wat aan die kompetisie deelgeneem het, was NHS, Thandux Skool, Hoërskool...
Die Top Skole swemgala is vanjaar in Nelspruit by Van Riebeeckpark gehou. Die skole wat aan die kompetisie deelgeneem het, was NHS, Thandux Skool, Hoërskool...
O/14’S WEN EHLANZENI O/15 LIGA Die o/14A krieketspan het Donderdag 22 September teen Bergvlam se o/15’s gespeel. Bergvlam het eerste gekolf en na 18 beurte is...
[caption id="attachment_4137" align="alignleft" width="300"] Neil Burger.[/caption] Tydens die Interhoër-swemgala wat Woensdag, 23 Februarie by CURRO Nelspruit plaasgevind het, het NHS se swemmers weer uitgeblink. CURRO Nelspruit...
Hoërskool Nelspruit is as die wenners van die Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade vir 2021 aangewys. NHS het dié olimpiade in 2020 ook met trots...
Tydens die onlangse finaal van die Con Spirito Debat wat by Hoërskool Marais Viljoen aangebied is, het Niandi Coetzee en Cornelis van Dyk in graad...
NHS se muurbalspanne het op 16 Oktober aan die Mpumalanga Muurbalinterhoër deelgeneem. Dit was ‘n voorreg om weer op ‘n kompeterende vlak sport te kon beoefen....
Die tien Nellies-atlete wat Mpumalanga vanjaar by ASA se sub-jeug (onder 16), jeug (onder 18) en junior (onder 20) kampioenskappe in die Dal Josafat-stadion te...
Die grendeltyd het veral vir sportliefhebbers vele uitdagings gestel. Mnr. Petrus Koekemoer (GreatBase Tennis SA) sê dat dit ‘n baie moeilike tyd vir hom as...
Na vele uitdagings en ‘n digitale grand finalé is die sjarmante JG Pansegrouw en die pragtige Lourese Kempen as 2020 se Mnr. en Mej. NHS...
Gedurende die inperkingstyd het mnr. Charl en me. Martie Naude nie stil gesit nie. Die twee NHS-landloopafrigters het al drie inperkingslandloop-wedlope gereël en voltooi. Op...