26 May Kersfees-in-die-Winter-liefdadigheidsprojek
Posted at 10:17h
in Algemeen
Dis winter in die Laeveld en Kersfees in NHS! Die Nellies woeker met die jaarlikse Kersfees-in-die-Winter-liefdadigheidsprojek wat poog om soveel moontlik nie-bederfbare produkte, komberse, klere en...