Talle leerders by prysuitdeling vereer

Talle leerders by prysuitdeling vereer

Hoërskool Nelspruit het Woensdag, 21 Oktober die prysuitdeling van die jaar aangebied waartydens daar sport-, kultuur-, akademiese- en diensleweringtoekennings gemaak is. Balkies, erekleure en spesiale erepennings is toegeken. Toppresteerders in die skool het trofeë ontvang. Baie geluk aan al die uitnemende Nellies wat pryse gewen het.

Oud-Nellie, dr. Johan Theron is ook vereer vir sy bydrae tot die mediese veld. In September 2014 het dr. Johan Theron, longspesialis van Mediclinic Panorama en prof. Coenie Koegelenberg van die Universiteit van Stellenbosch, die eerste dokters in Afrika geword om ‘n nuwe prosedure, bekend as die Longvolumeverminderings-spiraal-prosedure, op ‘n pasiënt uit te voer. Die prosedure is baie duur, maar bring hoop vir beter asemhaling vir sommige emfiseem-lyers.

alle

Besoek die NellieTV-kanaal vir die beeldmateriaal van die geleentheid.
Deel 1: https://digitv.co.za/#/video/26547/32483/Vod
Deel 2: https://digitv.co.za/#/video/26549/32484/Vod

Hierdie leerders ontvang spesiale toekennings:

SPORT
ABSA ATLEET VAN DIE JAAR
Ashley Erasmus – 1 200 punte
Zander van der Merwe – 1 061 punte

ATLEET VAN DIE JAAR
Junior dogter: Ashley Erasmus
Senior dogter: Rhodé Nel
Junior seun: Charles Nel
Senior seun: Zander van der Merwe

KRIEKETSPELER VAN DIE JAAR
Junior: Hannes Feuth
Senior: Jacques Vosloo

MUURBALSPELER VAN DIE JAAR
Dogter: Jeanné Henning
Seun: Francois Vosloo

SKAAKSPELER VAN DIE JAAR
Junior: Suné du Preez
Senior: Kyle Macdonald

SWEMMER VAN DIE JAAR
Junior dogter: Magdaleen Terblanche
Junior seun: Rossouw Janson

TENNISSPELER VAN DIE JAAR
Junior dogter: Arili Boshoff
Senior dogter: Lize van Biljon
Junior seun: Dian Venter
Senior seun: Ruben Gründlingh

EREPENNINGS
BRONS
Ané Davey: Radikale redenaars – 3de Nasionaal
Carla Mouton: SA-skole Swemkampioenskappe – 3de plek
Rezhané Oberholzer: Radikale redenaars – 3de Nasionaal

SILWER
Amenda Bunting: Radikale redenaars – 2de Nasionaal
Megan Bester: Radikale redenaars – 2de Nasionaal
Anke Oelofse: Radikale redenaars – 2de Nasionaal
Enye van Tonder: Radikale redenaars – 2de Nasionaal
Dylan Boshoff: SA-skole Swemkampioenskappe – 2de plek

GOUD
Dawie van Heerden: Digitale Radikale redenaars – 1ste Nasionaal
Sumari Naudé: Public Speaking – 1st place National
Ronel Basson: Public Speaking – 1st place National
Magdaleen Terblanche: SA-skole Swemkampioenskappe – 1ste plek
Nicci Viljoen: SA-skole Swemkampioenskappe – 1ste plek
Jetro Piso: SA-skole Swemkampioenskappe – 1ste plek
Ernst Pieterse: Oppi Tong Af – 1ste Nasionaal
Milla Nel: Radikale redenaars – 1ste Nasionaal

 

 

 

SPESIALE TOEKENNINGS
DUX-LEERDER: Ernst Pieterse

MEES VERDIENSTELIKE LEERLING: Milda van Dyk

HOOF SE TOEKENNING:
Milda van Dyk, Handré Homann, Chrisna Loubser en Jayden Joubert