24 May Variété première
Die rooitapyt is vir die talentvolle dansers, soliste en aanbieders van die revue van 2022 uitgerol. Die première geleentheid van Variété is Saterdag 21 Mei in Hoërskool Nelspruit se skoolsaal aangebied. Vir die eerste keer het die span agteroorgesit en die vertoning op die groot skerm geniet. Na afloop van die vertoning is die volgende toekennings gemaak:
Beste Nuweling: Jano Putter
Beste Vordering 2021 – 2022: Nicolas Smook
Beste Sanger – Seun: Neelsie van Dyk
Beste Sanger – Dogter: Zimri Leuvennink
Beste Danser – Seun: Adrienne Combrink
Beste Danser – Dogter: Karien Goosen
Beste Kunstenaar – Seun: George Bouwer
Beste Kunstenaar – Dogter: Mieke Louw
5 jaar lid: 2018 – 2022: Dina Grimbeek
5 jaar lid: 2018 – 2022: George Bouwer
Baie geluk aan elke leerder en organiseerder wat hierdie puik produksie op die planke gebring het.