Nog ’n aksiebelaaide week vir krieket

Nog ’n aksiebelaaide week vir krieket

Krieket Uitslae: 16-20 September 2025

Dinsdag, 16 September 2025
o/15 Ehlanzeni T20 Liga:
o/14 B vs Lydenburg o/15 A
Kolf 1ste: NHS 144/4 na 20 beurte.
Beste Kolwer: WC van Schalkwyk 76 lopies.
Kolf 2de: Lydenburg 147/4 na 18.2 beurte.
Uitslag: NHS verloor met 6 paaltjies.

Woensdag, 17 September 2025 – SA Krieket Skole T20 Reeks
NHS 1ste Span vs Rob Ferreira 1ste
Kolf 1ste: Rob Ferreira 104/9 na 20 beurte.
Kolf 2de: NHS 105/4 na 15.3 beurte.
Uitslag: NHS wen met 6 paaltjies.

Donderdag, 18 September 2025 -Ehlanzeni 2de Span Liga:
NHS 3des vs Cyril Clarke
Kolf 1ste: NHS 154/8 na 20 beurte.
Beste Kolwer: Jaco Malan 30 lopies van 29 balle.
Kolf 2de: Cyril Clarke 41/9 na 11.3 beurte.
Beste Bouler: JP Strydom 3 paaltjies vir 5 lopies.
JP vat ‘n driekuns (“Hat-trick”) in een beurt.
Uitslag: NHS wen met 113 lopies.

o/15 Ehlanzeni T20 Liga: o/15 B vs Bergvlam o/15 A
Kolf 1ste: NHS 96/9 in 20 beurte.
Kolf 2de: Bergvlam 97/0 na 13.3 beurte.
Uitslag: NHS verloor met 10 paaltjies.

Saterdag, 20 September 2025- Superliga Groep A
NHS 1ste Span vs H/s Middelburg 1ste Span
Kolf 1ste: NHS 199/10 in 44.2 beurte.
Beste Kolwer: Dian Boucher 51 van 105 balle.
Kolf 2de: Middelburg 181/10 in 34.5 beurte.
Beste Bouler: Gherdu van Eeden 3 paaltjies vir 20 lopies in 9.5 beurte.
Uitslag: NHS wen met 18 lopies.

NHS o/15A span vs HS Middelburg o/15A
Kolf 1ste: NHS 186/9 in 50 beurte.
Beste Kolwer: Ivhan Pretorius 38 lopies in 74 balle.
Kolf 2de: Middelburg 133/10 na 35.5 beurte.
Beste Bouler: Kesha Moore 4 paaltjies vir 21 lopies in 8 beurte.
Uitslag: NHS wen met 53 lopies.

Saterdag, 20 September 2025 -Superliga Groep C
NHS o/14 A vs Hs Piet Retief o/15 A
Kolf 1ste: Piet Retief 282/10 in 47.5 beurte.
Beste Bouler: Hanro Ras 4 paaltjies vir 38 lopies in 10 beurte.
Kolf 2de: NHS 278/10 in 49.1 beurte.
Beste Kolwer: Brayden Pieterse 49 lopies van 52 balle.
Uitslag: NHS verloor met 4 lopies.

NHS 2de Span vs Hs Piet Retief 1ste Span
Kolf 1ste: NHS 126/10 in 32.3 beurte.
Beste Kolweer: Jeandré De Bruin 52 lopies van 84 balle.
Kolf 2de: Piet Retief 112/10 in 39.1 beurte.
Beste Bouler: Pedrie Claassens 3 paaltjies vir 23 lopies in 10 beurte.
Uitslag: NHS wen met 14 lopies.