Vriendskaplike wintersportwedstryde 11 Maart

Vriendskaplike wintersportwedstryde 11 Maart

NHS het Saterdag 11 Maart teen Hoërskool Dr. E.G. Jansen in die NWU-wintersportreeks deelgeneem. Hoërskool Barberton het ook teen van ons b- en c-spanne aan vriendskaplike wintersportwedstryde deelgeneem. Die onderskeie spanne en sportsoorte het Nellieguts tydens ál die wedstryde gewys.

Hier is die uitslae:
Netbal

Hokkie
10 Maart
Seuns
o/14B NHS 1-1 o/14A Bergvlam
o/16B NHS 1-0 o/16A Bergvlam
2de NHS 0-2 1ste Bergvlam
1ste NHS 5-0 1ste Lydenburg

11 Maart
NHS vs Dr. E.G. Jansen
Seuns
o/14A 6-0 o/14A
o/16A 12-0 o/16A

Dogters
o/14A 3-3
o/14B 1-2
o/15A 0-1
o/15B 3-0
o/16A 1-0
o/16B 1-0
2de 3-0
1ste 0-1

Hokkie foto’s: Anthony Ruschunbaum

Rugby
NHS vs Dr. E.G. Jansen
14A 7-27
14B 12-20
14C 29-7 (NHS vs BARBERTON)
15A 6-27
15B 10-17
16A 37-5
16B 45-0
3DE 33-12
2DE 8-45
1STE 0-41