09 Mar Oud-Nellie skenk Rhino-trui
Hoërskool Nelspruit spog met ‘n trotse rugbykultuur wat jare lank al deur die Laeveldgemeenskap ondersteun word. Hier ontvang mnr. Hennie Skorbinski (Direkteur van Rugby) nog...
Hoërskool Nelspruit spog met ‘n trotse rugbykultuur wat jare lank al deur die Laeveldgemeenskap ondersteun word. Hier ontvang mnr. Hennie Skorbinski (Direkteur van Rugby) nog...
Hoërskool Nelspruit is saam met Thriston Lawrence verheug oor die groot oorwinning wat hy tydens die Johannesburg Ope Gholftoernooi behaal het. Thriston sê: “ Dit is...
SA Rugby het aangekondig dat agt provinsiale spanne aan ‘n voorseisoen-reeks gaan deelneem. Die rugbywedstryde het verlede week afgeskop en ses oud-Nellies neem aan hierdie...
Duane Vermeulen is as Suid-Afrika se rugbyspeler van die jaar aangewys. Vermeulen is ook as die Superrugby- en Unlocked-speler van die jaar vereer. Ten spyte van...