28 Oct Top Skole Gala 2025
Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit aangebied. Nege skole het deelgeneem: Hoërskool Nelspruit, Hoërskool...
Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit aangebied. Nege skole het deelgeneem: Hoërskool Nelspruit, Hoërskool...
Baie geluk aan die volgende swemmers wat uitsonderlik presteer het: o/14 Victrix Ludorum Zoë Janse van Vuuren (4 eerste plekke) o/14 Victor Ludorum Schalk Loock (3 eerste plekke en 2 rekords...
Elf van Hoërskool Nelspruit se swemmers is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig tydens die SA Skole Swemkampioenskappe wat van 5-9 April in Bloemfontein plaasgevind het....
Op Woensdag, 19 Februarie 2025, het Hoërskool Nelspruit die Laeveld Interhoër-swemgala by Van Riebeeckpark aangebied. Die beste swemmers van Ehlanzeni het meegeding en die laeveld...
Hoërskool Nelspruit se interhuis swembyeenkoms het op 18 September by Van Riebeeck Park plaasgevind. Die Atheners het met die oorwinning weggestap en is as die...
NHS se swemspan het hierdie jaar se Laeveld Interhoër-gala met 'n groot totaal van 1147 punte gewen. Neil Burger het die beste prestasie vir senior...
Die Top Skole swemgala is vanjaar in Nelspruit by Van Riebeeckpark gehou. Die skole wat aan die kompetisie deelgeneem het, was NHS, Thandux Skool, Hoërskool...
Die interhuis swem-gala, wat oorspronklik op Dinsdag 27 September sou plaasvind, is weens donderweer en reën na die Woensdag uitgestel. Dit het egter nie die...
Die Nellies het Mpumalanga verteenwoordig vanaf 21-23 April by die SA Swemkampioenskappe in Durban. Die Mpumalanga-span het altesaam 32 medaljes los geswem en het algeheel 5de...
Verskeie Nellie swemmers het die Interprovinsiale swemspan by die Limpopo swemgala verteenwoordig wat die afgelope naweek te Polokwane plaasgevind het. Dit was harde kompetisie en...