05 Feb Ongelooflike prestasies by Noordheuwel Top 15!
Die standaard wat NHS se atlete op Woensdag 4 Februarie op verre Krugersdorp gelewer het, het waarlik die oë laat rek! Al die beste atletiekskole...
Die standaard wat NHS se atlete op Woensdag 4 Februarie op verre Krugersdorp gelewer het, het waarlik die oë laat rek! Al die beste atletiekskole...
Vanjaar se Wildeklawer Affies vriendskaplike byeenkoms wat op Vrydag 30 Januarie in Tukkies se stadion te Protoria plaasgevind het, het werklik uitsonderlike prestasies opgelewer -...
NHS se jaarlikse tuisbyeenkoms wat vanjaar op Saterdag 24 Januarie plaasgevind het, het weer die groot aantal toeskouers op die punte van hulle sitplekke gehad. Te...
Die ongekende hoë reënval is met groot oë deur al wat atletiekgeesdriftige dopgehou – maar nie eens die weer kon hulle keer! Nellies se personeel...
Om vir oulaas in 2025 teen van die beste atlete van 24 ander skole en klubs te kon deelneem, en dit nog hier naby die...
Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit aangebied. Nege skole het deelgeneem: Hoërskool Nelspruit, Hoërskool...
Die jaarlikse Oktober-uittog na Mookgophong (Naboomspruit) in Limpopo, was weer eens 'n groot hoogtepunt vir die Nellies-span, wat verlede naweek (17/18 Oktober) aldaar aan die gewilde...
Baie geluk aan die volgende swemmers wat uitsonderlik presteer het: o/14 Victrix Ludorum Zoë Janse van Vuuren (4 eerste plekke) o/14 Victor Ludorum Schalk Loock (3 eerste plekke en 2 rekords...
Op Donderdag, 2 Oktober 2025, het Hoërskool Nelspruit die Buitekurrikulêre Prysuitdeling aangebied wat ‘n hoogtepunt op die skool se kalender is. Hierdie geleentheid vier die...
Dinsdag, 23 September 2025 o/15 Ehlanzeni T20 Liga: NHS o/14 B vs NHS o/15 B Kolf 1ste: o/15 B 121/7 na 20 beurte. Kolf 2de: o/14 B 119/4 na...