05 Feb Ongelooflike prestasies by Noordheuwel Top 15!
Die standaard wat NHS se atlete op Woensdag 4 Februarie op verre Krugersdorp gelewer het, het waarlik die oë laat rek! Al die beste atletiekskole...
Die standaard wat NHS se atlete op Woensdag 4 Februarie op verre Krugersdorp gelewer het, het waarlik die oë laat rek! Al die beste atletiekskole...
Vanjaar se Wildeklawer Affies vriendskaplike byeenkoms wat op Vrydag 30 Januarie in Tukkies se stadion te Protoria plaasgevind het, het werklik uitsonderlike prestasies opgelewer -...
NHS se jaarlikse tuisbyeenkoms wat vanjaar op Saterdag 24 Januarie plaasgevind het, het weer die groot aantal toeskouers op die punte van hulle sitplekke gehad. Te...
Die ongekende hoë reënval is met groot oë deur al wat atletiekgeesdriftige dopgehou – maar nie eens die weer kon hulle keer! Nellies se personeel...
Om vir oulaas in 2025 teen van die beste atlete van 24 ander skole en klubs te kon deelneem, en dit nog hier naby die...
Die jaarlikse Oktober-uittog na Mookgophong (Naboomspruit) in Limpopo, was weer eens 'n groot hoogtepunt vir die Nellies-span, wat verlede naweek (17/18 Oktober) aldaar aan die gewilde...
Die meeste van Hoërskool Nelspruit se naellopers het Donderdag 25 Spetember se plaaslike Blitz- byeenkoms ondersteun, en met goeie opkoms ook deur atlete van veral Rob...
Die jaarlikse uitdun-byeenkoms vir skole noord van die Vaalrivier, die bekende Curro Podium-reeks se noordelike been, is Saterdag 19 September in die Pilditch-stadion aangebied. 'n Ongelooflike...
Die naam Juané le Roux, 'n matriekleerling van Hoërskool Nelspruit, is reeds oral bekend – van provinsiale tot nasionale, tot wêreldatletiek. Hierdie talentvolle meisie, beter...
Nadat drie Nellies met vierdeplekke net-net nie daarin kon slaag om 'n medalje by vanjaar se ASA SA's te wen nie, het die wiel gedraai...