Author: Janine

Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit aangebied. Nege skole het deelgeneem: Hoërskool Nelspruit, Hoërskool...

Baie geluk aan die volgende swemmers wat uitsonderlik presteer het: o/14 Victrix Ludorum Zoë Janse van Vuuren (4 eerste plekke) o/14 Victor Ludorum  Schalk Loock (3 eerste plekke en 2 rekords...