30 Sep Kriekethoogtepunte van die week
Dinsdag, 23 September 2025 o/15 Ehlanzeni T20 Liga: NHS o/14 B vs NHS o/15 B Kolf 1ste: o/15 B 121/7 na 20 beurte. Kolf 2de: o/14 B 119/4 na...
Dinsdag, 23 September 2025 o/15 Ehlanzeni T20 Liga: NHS o/14 B vs NHS o/15 B Kolf 1ste: o/15 B 121/7 na 20 beurte. Kolf 2de: o/14 B 119/4 na...
Krieket Uitslae: 16-20 September 2025 Dinsdag, 16 September 2025 o/15 Ehlanzeni T20 Liga: o/14 B vs Lydenburg o/15 A Kolf 1ste: NHS 144/4 na 20 beurte. Beste Kolwer: WC van...
Op Saterdag, 20 Januarie het die o/15's en die LVM White Tigers die Finsbury-liga afgeskop met 'n oorwinning teen Hoërskool Centurion. Die White Tigers het tuis...
Die 11de Mozzie-krieketweek vind vanaf 12 tot 16 Julie in die mooie Laeveld plaas. Hoërskool Nelspruit is die gasheer en maak gebruik van Skukuza, Uplands,...
Hoërskool Nelspruit se T20-krieketspan het van 13-16 Oktober aan die T20 Noord-Suid Toernooi te Pretoria deelgeneem. Hierdie toernooi bied spelers van die Laeveld die geleentheid...
O/14’S WEN EHLANZENI O/15 LIGA Die o/14A krieketspan het Donderdag 22 September teen Bergvlam se o/15’s gespeel. Bergvlam het eerste gekolf en na 18 beurte is...
Die o/15A-krieketspan neem hierdie jaar aan die o/16-superliga deel. Hulle is tot dusver nog onoorwonne. Die span het Vrydag 9 September teen Hoërskool Middelburg op NHS...
Die LVM-eerste krieketspan het ‘n ‘driekuns’ behaal die afgelope week. Die eerstespan het Donderdag 8 September die eerste van drie 50-beurt wedstryde teen HTS Middelburg te...
KRIEKET UITSLAE MPUMALANGA T20 LIGA 1ste Span vs Lydenburg (3 Augustus 2022) Kolf 1ste: NHS 227/ 2 na 20 beurte Beste kolwers: Michiel Eksteen 107 lopies (nie uit nie) Davico Kruger...
VOORWOORD VAN DIE HOOF VAN NHS Dit is 'n voorreg om vanjaar die tiende Mozzie-week hier by Hoërskool Nelspruit aan te bied. Die onvoorspelbaarheid van die...