NHS se atlete sluit seisoen op ‘n hoë noot af op Witrivier
Om vir oulaas in 2025 teen van die beste atlete van 24 ander skole en klubs te kon deelneem, en dit nog hier naby die......
29 October, 2025Om vir oulaas in 2025 teen van die beste atlete van 24 ander skole en klubs te kon deelneem, en dit nog hier naby die......
29 October, 2025Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit aangebied. Nege skole het deelgeneem: Hoërskool Nelsp...
28 October, 2025Die jaarlikse Oktober-uittog na Mookgophong (Naboomspruit) in Limpopo, was weer eens ‘n groot hoogtepunt vir die Nellies-span, wat verlede nawee...
19 October, 2025Baie geluk aan die volgende swemmers wat uitsonderlik presteer het: o/14 Victrix Ludorum Zoë Janse van Vuuren (4 eerste plekke) o/14 Victor Ludorum S...
03 October, 2025Op Donderdag, 2 Oktober 2025, het Hoërskool Nelspruit die Buitekurrikulêre Prysuitdeling aangebied wat ‘n hoogtepunt op die skool se kalender is. Hier...
02 October, 2025Dinsdag, 23 September 2025 o/15 Ehlanzeni T20 Liga: NHS o/14 B vs NHS o/15 B Kolf 1ste: o/15 B 121/7 na 20 beurte. Kolf 2de:......
30 September, 2025Die meeste van Hoërskool Nelspruit se naellopers het Donderdag 25 Spetember se plaaslike Blitz- byeenkoms ondersteun, en met goeie opkoms ook deur atl...
27 September, 2025Krieket Uitslae: 16-20 September 2025 Dinsdag, 16 September 2025 o/15 Ehlanzeni T20 Liga: o/14 B vs Lydenburg o/15 A Kolf 1ste: NHS 144/4 na 20......
25 September, 2025Die jaarlikse uitdun-byeenkoms vir skole noord van die Vaalrivier, die bekende Curro Podium-reeks se noordelike been, is Saterdag 19 September in die ...
23 September, 2025Hoërskool Nelspruit se eerste rugbyspan het die afgelope Paasnaweek deelgeneem aan die St John’s Paasfees Rugbytoernooi in Johannesburg. Hierdie toern...
24 April, 2025Elf van Hoërskool Nelspruit se swemmers is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig tydens die SA Skole Swemkampioenskappe wat van 5-9 April in Bloemfon...
14 April, 2025Hoërskool Nelspruit se eerste hokkiespanne, die Black Sticks (dogters) en Eagles (seuns), het van 2 tot 5 April aan die Belgotex-hokkietoernooi in Kaa...
08 April, 2025NHS se A-netbalspanne het van 31 Maart tot 2 April aan die jaarlikse netbaltoernooi by AFFIES Meisies deelgeneem, waar hulle die geleentheid gehad het...
07 April, 2025Hoërskool Nelspruit het die afgelope naweek die o/14 Hokkiefees in die Laeveld aangebied. Hierdie toernooi het jong hokkiespelers die ideale geleenthe...
02 April, 2025Ons tweede hokkiespanne het van 28-31 Maart deelgeneem aan die Hokkie Tweedes Fees by Hoërskool Eldoraigne. Die onweer het ‘n paar van die wedstryde g...
02 April, 2025Die naam Juané le Roux, ‘n matriekleerling van Hoërskool Nelspruit, is reeds oral bekend – van provinsiale tot nasionale, tot wêreldatletiek. Hi...
01 April, 2025Nadat drie Nellies met vierdeplekke net-net nie daarin kon slaag om ‘n medalje by vanjaar se ASA SA’s te wen nie, het die wiel gedraai......
31 March, 2025Op Saterdag, 22 Maart, is ‘n baie spesiale funksie by NHS aangebied om die merkwaardige loopbaan van mnr. Johan Hattingh te vier, saam met vrien...
27 March, 2025Op Maandag, 24 Maart, het mnr. Hattingh vir oulaas die saalopening van NHS bygewoon. Die kwartaal het vinnig verbygevlieg met vele hoogtepunte. Emma S...
27 March, 2025Op Vrydag 8 Maart het Hoërskool Nelspruit ‘n spoggerige dinee by Mbombela Stadion aangebied as fondsinsameling vir die skool se rugbyprogram. Di...
15 March, 2025