13 Oct Sport- en kultuurprestasies gevier tydens prysuitdeling
Donderdag 12 Oktober was 'n spesiale aand vir Hoërskool Nelspruit, met die jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling wat 'n besondere hoogtepunt in die skooljaar geword het....
Donderdag 12 Oktober was 'n spesiale aand vir Hoërskool Nelspruit, met die jaarlikse sport- en kultuurprysuitdeling wat 'n besondere hoogtepunt in die skooljaar geword het....
Verskeie Nellie swemmers het die Interprovinsiale swemspan by die Limpopo swemgala verteenwoordig wat die afgelope naweek te Polokwane plaasgevind het. Dit was harde kompetisie en...
Hoërskool Nelspruit het op Donderdag 15 September gasheer gespeel, toe entoesiastiese atlete van NHS, Rob Ferreira, Lydenburg, Lowveld High, Curro Nelspruit en Laerskool Nelspruit, die...
Dit was ‘n groot voorreg om hierdie jaar se klereborg, LVM, teenwoordig te hê by die klereoorhandigingsfunksie van die eerste krieketspan. Hierdie spesiale funksie is oudergewoonte...
Hoërskool Nelspruit is saam met Thriston Lawrence verheug oor die groot oorwinning wat hy tydens die Johannesburg Ope Gholftoernooi behaal het. Thriston sê: “ Dit is...
NHS se muurbalspanne het op 16 Oktober aan die Mpumalanga Muurbalinterhoër deelgeneem. Dit was ‘n voorreg om weer op ‘n kompeterende vlak sport te kon beoefen....
Die jaarlikse NWU Top 30 atletiekbyeenkoms wat verlede Vrydag en Saterdag 15 en 16 Oktober op Potchefstroom aangebied is, sal om meer redes as net...
Die o/14A- en o/15A-netbalspanne het Saterdag 11 September aan die Mpumalanga-kampioenskappe te Middelburg deelgeneem. Hierdie entoesiastiese netbalspelers het uitsonderlik gespeel. Hier is die uitslae: o/14 wedstryde: NHS wen...
Die eerste wintersportdag het Saterdag, 14 Maart teen Eldoraigne te Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Hierdie dag is met trots geborg deur ACDC Express Nelspruit en die...
Op Donderdag, 5 Maart tydens ‘n spesiale funksie by die skool se restaurant, Fleur-de-lis, het NHS se hokkie-, rugby-en netbalsportspesialiste die geleentheid gekry om die...